AUTUMN SALE - USE PROMO CODE: AUTUMN TO RECEIVE 10% OFF ALL SWATCHES

Real stories of women rediscovering their confidence and beauty.

Success Stories

Read real client experiences and success stories of women who have transformed their confidence, style, and self-image through personalised, heart-led image consulting journeys.

More info

Zenobia Brits

Spending time with Sonja was healing for my spirit and soul. Her serene setting and warm nature really put me at ease and helped me to focus on my positive attributes rather than my insecurities, especially being 3 months postpartum. She paid such attention to detail and took time to explore and explain my colour season, body shape, and face shape. She has helped me in a season where I am getting to know myself postpartum and preparing to go back to work. Her professional service has truly reminded me that I am God’s masterpiece. Thank you Sonja.

Tharien Joubert

Sonja. Eerste jy is n sontraal. Dankie vir jou kuiertjie. Jou besoek by my huis, het jy so mooi aangetrek. Ek kon nie stop vir jou kyk. Die tyd saam jou was pret. Kleur vir kleur is jy deur my en klere al suit op die bed. En wala deftig is my klerekas nou. Elke dag doen ek nou moeite, om n mooi kombinasie te maak met my klere (waar jy my bewus gemaak het van wat sal saam werk) en juwele. Dit is lekker as mense vir jou se jy lyk mooi vandag. Dankie vir die moeite met die boekies ens wat jy saamgestel het. Jy is n mooi mens binne en buite.

Adri Mitton

Wat ’n ongelooflike ervaring! My make-over dag saam met Masterpiece Image was ’n fees van styl, bederf en selfontdekking. Van begin tot einde was dit ’n dag gevul met pret, ontspanning en waardevolle insigte.

Die volledige pakket het ingesluit:

  • ’n Kleur- en stilanalisie wat my unieke voorkoms en persoonlikheid perfek beklemtoon het.
  • Haar kleur en ’n professionele blaas deur Cut Connextion – ek het gevoel soos ’n nuwe mens!
  • ’n Lash lift en tint deur LEChic Makeup by Heidie – subtiel, maar kragtig.
  • ’n Pragtige rok uit LeChic Closet by Heidie vir die fotosessie – ek het soos ’n koningin gevoel.
  • En natuurlik, ’n heerlike en gemaklike fotosessie deur die talentvolle Sonja van Masterpiece Image – elke oomblik vasgevang met styl en warmte.

Ek het nie net fisies vernuwe gevoel nie, maar ook innerlik versterk. Heidie, Sonja en Christelle is ware meesters in hul veld – professioneel, passievol en met ’n fyn aanvoeling vir elke kliënt se unieke styl en storie. Ek beveel elkeen van hulle met oorgawe aan.

Dankie vir ’n dag wat ek altyd sal onthou – vol glans, groei en genade.